Vlug Pryse

Afrikaans is die taal van my hart

Teken In vir Ritgids

Jy kan bybly met die nuutste reisnuus van Ritsgids deur in te teken vir ons gratis daaglikse nuusbrief. Jy kan op enige stadium kies om nie meer ingeteken te wees nie. Hierdie diens word verskaf deur 'n derde party (Aweber) en jy kan inteken deur jou e-posadrres in die spasies hieronder in te vul en die aanwysings te volg:

 

Om te verseker dat jy ons verwelkomingsnuusbrief ontvang, voeg reis@ritsgids.co.za by jou e-posadresboek.

Vier redes hoekom jy moet inteken:

  1. Om in te teken is gerieflik, want jy hoef nie hierdie webtuiste te besoek om die jongste nuus te kry nie.
  2. Dit is 100% gratis.
  3. Jy het niks om te verloor nie - as jy dit nie meer wil ontvang nie, klik net op die "Ek wil nie meer ingeteken wees nie" knoppie.

 

 


Ons taal kook; en so kan ons ook. Kom ons praat die taal en lag in ons eie Afrikaans.

Afrikaans is lekker op die tong