Vlug Pryse

Bespreek Jou Vlug Nou

Vra hulp - ons help jou graag.

Kliënte Fotos en Terugvoer

Ons is dol daarom terugvoer van julle te ontvang - veral as dit positief is! Ons deel selfs in sommige gevalle koopbewyse uit in ruil vir eerlike terugvoer op jou reis.

Lees gerus hier onder om te sien hoe waardevol ander reisigers se ervaring en wenke vir jou kan wees!

Terugvoer:

  • Baie geluk met die naam en dat U Afrikaans in ag geneem het!
    Sterkte daarmee.
    Groete

    -Jannie du Preez-

  • Mooi skoot.Baie geluk =    “Trots  Afrikaans  -  Suid- Afrikaans!!   Span die Seile!!
    -Die Greylings-

  • Dis wonderlik dat mense nog besigheid in afrikaans wil doen. 10 uit 10 vir julle!!!!!! 
    -Annatjie Grobbelaar-

  • Hierdie blad is lank reeds "overdue"... Baie geluk met wat - te meet aan die Engelse ouboet-weergawe - 'n puik nuuspos is waarna mens kan uitsien om te kry. Nie alle subskripsies op die Internet is elke keer die moeite werd nie, maar hierdie een is!! Baie dankie en voorspoed! 
    -David Martens-

  • Gaaf om te sien dat daar nog besighede is wat belangstel in hul kliente se Taalvoorkeur, welgedaan!
    -Naas van Zyl-

 

Ons Kliente Kiekies: