Vlug Pryse

Benodig jy hulp? Ons help graag!

SA Express Vlugte

SA Express is 'n Suid-Afrikaanse lugdiens wat passasiers en vrag vlugte na kleiner dorpies en stede in Suid-Afrika aanbied. SA Express maak gebruik van kleiner vliegtuie maar moet nie verwar word met 'n lae koste lugredery nie. Hulle is gebasseer in Johannesburg met kantore by OR Tambo Lughawe.

Die lugredery het 'n strategiese alliansie met SAL (hulle deel dieselfde vlugbespreking's webtuiste en jy kan jou Voyager punte oor en weer verdien en gebruik). SA Express behoort nes SAL aan die Suid-Afrikaanse regering en is onder die beheer van die Departement van Publieke Ondernemings. Die lugredery is egter operasioneel onafhanklik.

Daar word verwag dat SAL, SA Express en Mango moontlik in die toekoms sal saam smelt.

Om 'n goedkoop vlug op SA Express te bespreek:

  1. Gebruik die vlug soek enjin aan die linkerkant van hierdie blad om die goedkoopste vlugte te soek en te bespreek.

  2. Gebruik Ritsgids reiskoeponne om afslag op vlugte te kry. As jy nog nie Ritsgids koeponne het nie, begin dit nou versamel, sommer op hierdie SA Express vlug - skryf en stuur vir ons 'n resensie van jou vlug en ons sal vir jou reis koeponne stuur wat op die volgende vlug gebruik kan word wat jy op ritsgids.co.za bespreek. Stuur jou resenie na reis@ritsgids.co.za

Vlugbesprekings

Toelaatbare bagasie

Vliegtuie

Vlug Roetes

  • Kaapstad - Durban (CPT-DUR) & Durban - Kaapstad (DUR-CPT)

  • Kaapstad - Bloemfontein (CPT-BFN) & Bloemfontein - Kaapstad (BFN-CPT)

  • Kaapstad - East London (CPT-ELS) & East London - Kaapstad (ELS-CPT)

  • Kaapstad - Port Elizabeth (CPT-PE) & Port Elizabeth - Kaapstad (PLZ-CPT)

  • Kaapstad - Hoedspruit (CPT-HDS) & Hoedspruit - Kaapstad (HDS-CPT)

  • Kaapstad - Pilanesberg & Pilanesberg - Kaapstad

  • Kaapstad - Walvis Bay & Walvis Bay - Kaapstad

  • Johannesburg - Kimberley (KIM-JNB) & Kimberley - Johannesburg (JNB-KIM)

  • Johannesburg - George (JNB-GRJ) & George - Johannesburg (GRJ-JNB)

  • Johannesburg - Hoedspruit (JNB-HDS) & Hoedspruit to Johannesburg (HDS-JNB)

  • Johannesburg - Bloemfontein (JNB-BFN) & Bloemfontein - Johannesburg (BFN-JNB)

  • Johannesburg - East London (JNB-ELS) & East London - Johannesburg (ELS-JNB) [Discontinued on 15 October 2016]

  • Johannesburg to Port Elizabeth (JNB-PE) & Port Elizabeth - Johannesburg (PLZ-JNB) [Discontinued on 15 October 2016]

  • Johannesburg - Gaborone (JNB-GBE) & Gaborone - Johannesburg (GBE-JNB)

  • Johannesburg - Lumbubashi (JNB-FBM) & Lubumbashi - Johannesburg (FBM-JNB)

  • Johannesburg - Richards Bay (JNB-RCB) & Richards Bay - Johannesburg (RCB-JNB)

  • Johannesburg - Walvis Bay (JNB-WVB) & Walvis Bay - Johannesburg (WVB-JNB)

  • Durban - East London (DUR-ELS) & East London - Durban (ELS-DUR)

  • Durban - Port Elizabeth (DUR-PLZ) & Port Elizabeth - Durban (PLZ-DUR)

  • Durban - Zambia & Zambia - Durban

  • Durban - Lusaka & Lusaka - Durban

SA Express Kontak Besonderhede

Sien www.flyexpress.aero vir SA Express se webtuiste. Jy kan hulle kliëntediens in Johannesburg kontak om 0861 729 227 of 'n bespreking maak om +27 11 978 1111.

Lughawe Kantore

Cape Town

Tel: +27 21 936 2779

Durban Airport

Tel: +27 32 436 6451

Port Elizabeth Airport

Help desk
Tel: +27 41 507 7319
Flight information
Tel: 086 72 77 888

East London Airport

Help desk
Tel: +27 43 706 0306
Flight information
Tel: 086 72 77 888

George

Tel: +27 44 801 8432
(Mon-Fri: 08h30-16h00)
Tel:+27 44 801 8434

Bloemfontein Lughawe

Tel: +27 86 160 6606

Eastgate Airport (Hoedspruit)

Tel: +27 15 793 3681

Walvis Bay (Namibia)

Tel: +264 6420 0403

Kimberly Airport

Tel: +27 53 838 3337

Lubumbashi(DR Congo)

Tel: +243 971 37 000 (SAA Office)

Richards Bay Airport

Tel: +27 35 786 0301/2

Gaborone(Botswana)

Tel: +267 397 2397

Bagasie Beperkings

Handbagasie mag nie meer as 7 kg weeg nie en mag nie ACSA se voorgeskrewe dimensies oorskry nie.

Indien jy 'n rolstoel benodig sal jy dit wel saam met jou op die vlug mag neem as jy vooraf reelings getref het.

Jy mag een stuk bagasie as handbagasie neem, so lank dit binne die oorhoofse stoorspasie inpas en minder as 7 kg weeg. As daar nie spasie hiervoor is nie mag die bagasie dalk in die vliegtuig se stoorspasie geplaas word.

Inboek bagasie mag 'n maksimum van 20 kg weeg vir volwassenes en kinders en 10 kg vir babas.

As 'n passasier rolstoel bystand vereis moet dit gespesifiseer word wanneer die bespreking gemaak word.

Spesiale etes moet minstens 8 ure voor die vlug vertrek bestel word. SA Express verskaf vegetarier, halal, kosher, lae-vet, Moslem en Hindi etes.

 

Inboek

Moet nie jou vlug mis nie - maak seker dat jy jouself genoeg tyd gee om in te teken en te boord sonder stress. Dit gebeur so maklik dat mens in die verkeer vassit.

  • Maak seker dat jy ten minste 2 ure voor internasionale vlugte inboek. Dit sluit gewoonlik 50 minute voor die vlug geskeduleer is om te vertrek.

  • Maak seker dat jy ten minste 1 uur voor binnelandse vlugte inboek. Dit sluit gewoonlik 30 minute voor die vlug geskeduleer is om te vertrek.

Boek in aanlyn

Nadat jy jou kaartjie aanlyn gekoop het, kan jy ook aanlyn inboek en self jou boarding pass druk.

  • As jy reis sonder enige bagasie kan jy reguit deur sekuriteit beweeg na jou boarding gate en baie tyd spaar.
  • As jy wel bagasie het, kan jy by sommige lughawens dit aflaai by 'n toegewyde toonbank vir slegs bagasie.

Jy gaan moet bewys van identiteit kan gee by die boarding gate.

Aanboord

Sodra jy jouself ingeboek het, kan jy jou vlug boord. Boarding gates sluit 20 minute voor internasionale vlugte vertrek en 15 minute voor binnelandse vlugte vertrek. Maak dubbel seker van jou boarding gate aangesien dit kan verander ( en dit dikwel doen!)

SA Express Vliegtuie

Vandag is SA Express die trotse eienaars van:

Bombardier CRJ200ER vliegtuig
Maksimum passasiers: 50

10

Bombardier CRJ700 vliegtuig
Maksimum passasiers: 12

4

Bombardier Dash 8 Q400
Maksimum passasiers: 83

10


 

SA Express Kajuitbemanning

SA Express adverteer beskikbare poste in die Sunday Times soos hulle beskikbaar word.

 

 

Benodig hulp of advies? Ons konsultante is gereed om the help! Kliek hier!