Lees hierdie nuusbrief aanlyn

- Voeg reis@ritsgids.co.za by jou adresboek sodat ons e-posse nie in jou spam-boks beland nie.
- Wil jy vir ons totsiens sê? Kliek op die skakel aan die onderkant van die nuusbrief.
- Gee 'n bietjie liefde vir jou vriende! Stuur hierdie e-pos aan hulle sodat hulle kan inteken

SAL Voyager Myle & Internasionale Uitverkoping

Maak seker dat jy die beste waarde vir jou geld kry deur gebruik te maak van SAL se spesiale aanbiedings! Almal kan hierby baat, maar moet liefs nie op jou laat wag nie aangesien daar minder as drie dae oor is!

SAL Internasionale Uitverkoping

SAL Uitverkoping.

Ons Nasionale Lugredery hardloop huidiglik 'n uitverkoping op internasionale vlugte tot en met die 30ste Julie 2015. Hierdie uitverkoping is slegs geldig op sekere internasionale roetes en op vlugte wat voor die 31ste Oktober 2015 voltooi word. Daar is beperkte beskikbaarheid teen hierdie pryse, so maak seker dat jy eerder vroeër as later bespreek.

Na

Vanaf

Pryse vanaf

New York
Johannesburg
R12,951*
Washington
Johannesburg
R12,951*
Sao Paulo
Johannesburg
R10,470*
Sydney
Johannesburg
R11,696*
Melbourne
Johannesburg
R11,694*
Perth
Johannesburg
R11,736*
Adelaide
Johannesburg
R11,734*
Brisbane
Johannesburg
R11,700*
Frankfurt
Johannesburg
R7,881*
München
Johannesburg
R7,668*
Hong Kong
Johannesburg
R7,498*

SAL Voyager Myle Uitverkoping

SAA Voyager Myle.
Indien jy reeds 'n paar SAL Voyager Myle opgegaar het is hierdie uitverkoping net die ding vir jou! SAL vlugte sal jou nou tussen 75% en 85% minder Voyager Myle kos. Een rigting binnelandse vlugte is beskikbaar vanaf 3700 Myle en een rigting internasionale vlugte is beskikbaar vanaf 7400 Myle.
Hierdie aanbieding is beskikbaar tot middernag op die 31ste Julie 2015. Die aanbieding is slegs geldig op vlugte wat deur SAL bedryf word en hang af van beskikbaarheid. Ongelukkig kan Voyager kaartjies slegs op SAL se webtuiste bespreek word.
 
 
 
 



E-pos vir ons 'n vertelling van jou reiservaring en jy kan Reisgids Koopbewyse vir jouself in die sak bring!

Pryse is onderhewig aan verandering, selfs teen die tyd wat jy hierdie nuusbrief lees.
Foute in die inligting kan van tyd tot tyd voorkom.

  • Een Hand Was die Ander- E-pos vir ons jou spesiale aanbiedinge en nuus en ons kan dit herversprei
  • Media - E-pos ons vir 'n opinie of kwotasie vir reis-verwante sake.
  • Adverteerders - E-pos ons om 'n advertensiespasie te verseker

Antwoord:"Reis bring krag en liefde terug in jou lewe" - Rumi

Dankie dat jy dat jy dit gelees het! As jy iemand ken wat moontlik gebruik kan maak van hierdie nuus en advies, stuur dit gerus vir hulle aan (sodat hulle kan inteken)!

Nog nie 'n intekenaar nie? Hou jy van wat jy gelees het? Teken in om toekomstige nuus en spesiale aanbiedinge reg by jou drumpel te ontvang.

Tot volgende keer!
Inari, Astrid, Jimmy en die res van die Ritsgids span

Elizabeth straat 17, Pinelands, Kaapstad, Wes-Kaap 7405, SUID-AFRIKA