Reis Nuus in Suid-Afrika

Insluitent, 'n arief van ouer nuus (geskiedenis is belangrik!)

1 February 2019: Bespreking is oop vir kruise op die MSC Orchestra, wat vir die eerste keer in November 2019 Suid-Afrika besoek.

8 Junie 2017: Besprekings is nou oop vir kruise op die MSC Musica, wat vir die eerste keer in 2018 Suid-Afrika besoek.

20 Januarie 2017: Emirates lugredery het 'n nuwe roete geloods na Kroasië, met vlugte na Zagreb vanaf 1 Junie 2017.

19 Januarie 2017: Kry die begin van die nuwe jaar jou onder? Ontvlug die daaglikse roetine met Turkish Airlines se nuutste uitverkoping. Kaapse vlugte na destinasies oor die hele wereld begin vanaf R6,843*. Bespreek voor die einde van die maand om te reis tussen 1 Mei en 30 September 2017.

19 Januarie 2017: Vandag is die laaste dag om goedkoop binnelandse vlugte te koop met die Mango Gelukkige Dag uitverkoping! Besoek Mango se webtuiste en koop vlugte voor middernag om te reis voor die einde van Maart 2017.


Kontak Ons
 

Bel ons vir enige vrae of besprekings by 0873515227