Book a hike

Sunset over the ocean, viwed from Blind Gully, Table Mountain

Afrikaans is die taal van my hart

Welkom by ons gids vir lekker rondrits

Nou kan jy vlugte, bootvaarte, motorhuur, hotelle en selfs warmlugballonne bespreek uit die gerieflikheid van jou sitkamer. Lees ons stories oor avonture, kyk ons foto's en kom in die vakansiebui. Jou vakansiestories kan ook vir jou lekker Ritsgids Koopbewyse in die sak bring.

 

Kredietkaarte met reisversekering

Credit cards with travel insurance

Discovery Bank Goud of Platinum debiet or kredietkaart,

Absa kwalifiserende kredietkaarte.

Standard Bank Master, Visa of tjekkaart.

SAA Voyager Premium kredietkaart.

Investec visa kaart.

 

 

Reis Nuus:

 

Happy Island Waterpark in Gauteng - die beste in die land, eens beter as uShaka Marine World in Durban.

26 April 2019: Besprekings is oop vir boot ritte op die MSC Musica, wat op 26 April 2019 Suid-Afrika verlaat.

8 - 11 Maart 2019. Die MSC Musica Super Sokkie tema boot reis.

21 Februarie 2019. Die MSC Orchestra bots teen die MSC Musica in Buenos Aires.

10 Februarie 2019: As jy nie met kinders wil boot reis, binnekort sal die enigste keuse nie meer wees om met die ou farts te gaan - Virgin Voyages sal nou-nou oop wees vir besprekings. #SlegsVolwassenes.

1 Februarie 2019: Besprekings is oop vir kruise op die MSC Orchestra, wat vir die eerste keer in November 2019 Suid-Afrika besoek.


Kontak Ons
 

Bel ons vir enige vrae of besprekings by 0873515227

 


Ons taal kook; en so kan ons ook. Kom ons praat die taal en lag in ons eie Afrikaans.

Afrikaans is lekker op die tong